Jaarboeke

Fisioterapie kliniese praktyk 301


 
Modulekode FTP 301
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Omvattende kliniese hantering van pasiënte met aanmeldbare en nie-aanmeldbare siekte en ander toestande, pasiënte met ‘n aantasting of gestremdheid as gevolg van die impak van fisiese/ekonomiese/politiese en psigo-sosiale omgewing op gesondheid en welstand, gesondheidsbevordering, en ontwikkeling van sportwetenskap. Omvattende kliniese hantering word toegepas waar relevant, in kindergesondheid (Pediatrie), adolessensie, gesondheid en siekte in die middeljare, in volwasse gesondheid en in geriatrie, leefstylsiektes, chroniese siekte, impak van HIV op gestremdhied, slagoffers van trauma en/of geestelike gesondheidstoestande.
Modulekrediete 50.00
Voorvereistes FSG 251,FSG 252,FSG 261,FSG 262,ANP 210,GMB 252,GMB 253,FTP 231,FTP 241,POL 251
Kontaktyd Gemeenskapsbetrokkenheid, 1 besprekingsklas per week, 2 webgebaseerde periodes per week, 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Fisioterapie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences